Quantcast
Channel: gewildstegedigte.litnet.co.za » D.J. Opperman
Browsing all 7 articles
Browse latest View live

Kersliedjie

Drie outas het in die haai Karoo die ster gesien en die engel geglo, hul kieries en drie bondels gevat en aangestryk met ’n jakkalspad al agter die ding wat skuiwend skyn op ’n plakkie, ’n klip, ’n...

View Article



Klara Majola

Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en...

View Article

Negester en stedelig

Terwyl die Negesterre en die stedeligte witter in die donker suidelike nagte óm ons skitter, slaap jy nog weg in nag en swye langs mos en varings van eertye: ’n see-anemoon waar geel spirale lig deur...

View Article

Kaapse Draaie: Namakwaland

Op die groot saaidag van die heelal het reeds ’n entjie duskant Wupperthal oor die kaal Noordweste ’n sakkie van die Heer se beste saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.  

View Article

Sproeireën

My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand . . . iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën...

View Article


Vincent van Gogh

Jy het as ’n miskende heilige vergeefs geveg teen die ellende en die onreg in die krotte van die myn, in agterbuurtes en op landerye; slegs die pyn en skriklike stryd van God leer ken, wat mens en boom...

View Article

Kaapse Draaie: Namakwaland

Op die groot saaidag van die heelal het reeds ’n entjie duskant Wupperthal oor die kaal Noordweste ’n sakkie van die Heer se beste saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.  

View Article
Browsing all 7 articles
Browse latest View live




Latest Images

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.